Franc Luz
Amerikaanse akteur
Franc Luz (gebore 22 Desember 1950) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ghost Town (1988), When Harry Met Sally... (1989), en Don Juan DeMarco (1994), en in die televisiereeks Star Trek: The Next Generation (1987).
Franc Luz | |
Geboorte | 22 Desember 1950 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1984: Love Scenes
- 1988: Ghost Town
- 1988: The Nest
- 1989: When Harry Met Sally...
- 1994: Don Juan DeMarco
Televisiereekse
- 1985: Hometown
- 1987: Star Trek: The Next Generation
- 1989: Free Spirit
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris