Frances Drake
Frances Drake (22 Oktober 1912 – 18 Januarie 2000) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Les Misérables (1935), Mad Love (1935), The Invisible Ray (1936), en It's a Wonderful World (1939).
Frances Drake | |
Geboortenaam | Frances Morgan Dean |
---|---|
Geboorte | 22 Oktober 1912 |
Sterfte | 18 Januarie 2000 (op 87) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1933–1942 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1933: Meet My Sister
- 1933: The Jewel
- 1934: Bolero
- 1934: Ladies Should Listen
- 1934: The Trumpet Blows
- 1935: Les Misérables
- 1935: Mad Love
- 1935: Transient Lady
- 1935: Without Regret
- 1936: The Invisible Ray
- 1936: And Sudden Death
- 1936: Florida Special
- 1936: I'd Give My Life
- 1936: The Preview Murder Mystery
- 1937: Love Under Fire
- 1937: Midnight Taxi
- 1937: She Married an Artist
- 1938: The Lone Wolf in Paris
- 1938: There's Always a Woman
- 1939: It's a Wonderful World
- 2000: I Used to Be in Pictures
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris