Gebruiker:Rooiratel


Rooiratel
My take ≩ my tyd

Oor my

Ek werk as 'n sagteware-ingenieur in die bank- en telekommunikasiebedryf. Ek spandeer die meeste van my tyd met rekenaars, en kruip af en toe weg in die bos/berge.

My werk

Ek fokus egter nie op enige spesifieke onderwerp wanneer ek aan Wikipedia werk nie, en gaan waar my nuuskierigheid my ook al lei. My fokus is op die verbetering van die Afrikaanse Wikipedia sowel as Wikidata en tot 'n mindere mate Wikimedia Commons en ander wikis.

Kontak

  • E-pos: rooiratel-at-tinyglitch.net

Taalvaardigheid

afHierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans.
enThis user is a native speaker of English.

─── Wikimedia-dinge ───

Hierdie gebruiker se tuiswiki is die Afrikaanse Wikipedia.
Hierdie gebruiker is 'n administrateur op die Afrikaanse Wikipedia. (verifieer)
Hierdie gebruiker dra by tot Wikidata, die gratis kennisbasis.
2 501+Hierdie gebruiker het meer as 2 501 nuwe artikels tot Wikipedia bygedra.
Hierdie gebruiker werk reeds op Wikipedia vir 6 jaar, 8 maande en 20 dae.
46.37%Ons ontbreek 134077 artikels tot
artikelnommer 250000.
11.59%Ons ontbreek 884077 artikels tot
artikelnommer 1000000.
+


Hierdie gebruiker glo dat artikels sonder beelde is uiters vervelig.
Hierdie gebruiker aanvaar goedertrou.

─── IRC ───

Hierdie gebruiker se IRC bynaam is rooiratel op die Libera Chat bediener.

─── Ligging ───

Hierdie gebruiker woon in Johannesburg.


─── Werk ───

Hierdie gebruiker is 'n sagteware-ingenieur.

─── Opvoeding ───

BSHierdie gebruiker het 'n Baccalaureus scientiae graad in Rekenaarwetenskap.

─── Sagteware ───

FirefoxHierdie gebruiker dra by met Mozilla Firefox.
Meesterredakteur
(6 jaar, 66 000+)
Toegeken deur Aliwal2012 op 31 Julie 2023


My aktiwiteit hier op afwiki

Ek is van die opinie dat dit baie makliker is vir nuwe gebruikers om 'n bestaande bladsy te wysig, as om 'n nuwe bladsy te skep. So ek probeer om die moeilike werk vir hulle te doen. (skepping van die bladsy, skakel met wikidata, sjablone, beelde ens.) Dus skep ek meestal saadjies van belangrike onderwerpe.

Ek doen ook 'n klomp vertalings, maar vertaalwerk is nie my sterkpunt nie. Ek waardeer enige proeflees wat gedoen word op bladsye wat ek vertaal het.

Ek is darem trots op die een bladsy wat ek geskep het: Rosamund Everard-Steenkamp. Dit bestaan nie op enige ander wiki nie, en ek moes self al die navorsing doen, en bronne versamel.

Lys van bladsye wat ek geskep het op die Afrikaanse Wikipedia in orde van bladtrekke : hier

My subbladsye

Ons aktiwiteit hier op afwiki

Teen ons huidige gemiddelde spoed van 1000 nuwe artikels per maand, sal ons 250000 artikels bereik oor : 4 190 dae of 11 jaar. Ons kort dringend nog gereelde bydraers, en kan ook doen met nog botartikels.

Take

Probleme met Taksoboks dinge

As jy probleme het met die Outomatiese taksoboks, of Spesieboks ens. moet asseblief nie my besprekingsbladsy vol maak daarmee nie. Bespreek dit eerder op hierdie bladsy: Gebruiker:Rooiratel/TaksoboksDinge

Daaglikse takies om ons wiki te verbeter

Hier is 'n paar take wat ek van tyd tot tyd verrig. Spring gerus in om te help. Vele hande maak ligte werk. Sien Wikipedia:Agterstand vir die lys.

Loer ook hier: Ongekontroleerde anonieme wysigings

Ongekontroleerde anonieme wysigings
Lys van afkortings:
D
Wikidata-wysiging
N
Met die wysiging is 'n nuwe bladsy geskep. (sien ook die lys van nuwe bladsye)
k
Hierdie is 'n klein wysiging
b
Hierdie wysiging is deur 'n bot gemaak
(±123)
Bladsy is met die aantal grepe gewysig

27 April 2024

26 April 2024

25 April 2024

24 April 2024

23 April 2024

22 April 2024

21 April 2024

Uitgestelde take

As jy wil hê ek moet iets vir jou doen, voeg dit by op my nog doen lys, en ek sal eendag daarby uitkom.

Hulpbronne

Goeie bronne

Woordeboeke

Gereedskap

Koppelvlak veranderings

Vertaling van engelse teks op koppelvlak-elemente

As jy enige Engelse teks sien op enige koppelvlak-element op Afrikaans Wikipedia dan is daar 'n 99% kans dat jy dit self kan reg maak. Daar is 'n amptelike webwerf vir die vertaling van teks in Wikimedia en verskeie ander projekte ook.

Die webwerf is : translatewiki.net

Jy moet 'n aparte rekening skep op die bladsy. Op die oomblik kan mens nie jou Wikimedia intekening gebruik nie.

Hieronder is 'n skakel na al die stukkies teks op Wikimedia wat vertaal kan word. Gebruik die filter aan die regterkant om die teks te soek wat jy wil vertaal.

Jou veranderings sal nie dadelik verskyn nie. So ver ek weet, doen Wikipedia 'n opdatering van al die vertalings elke Donderdag oggend. So jy sal 'n paar dae moet wag voor jou veranderings verskyn om Wikipedia.

Inhoud van kieslyste op verskeie bladsye

Nota: heel onder aan die regterkant van die bladsy waar mens die aksie uitvoer, is daar ook 'n skakel na die bladsy hieronder.

Skrap

Beskerm

Skuif

Navrae