Gewoontereg

Gewoontereg is die ongeskrewe reëls wat 'n gemeenskap van geslag tot geslag oorlewer en wat deur die gemeenskap as bindend beskou word.

Regstelsels van die wêreld.[1] Gewoontereg in geel.

Vir Gewoonte om regserkening te geniet moet dit aan die volgende vereistes voldoen, dit moet redelik wees, lank bestaan, algemeen erken word en duidelik wees.

Verwysings