Guatemalastad

(Aangestuur vanaf Guatemala-stad)

Guatemalastad (Spaans: Ciudad de Guatemala) is die hoofstad en grootste stad van Guatemala. Die stad het 'n bevolking van 2 110 100 in 2012 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 692 km². Guatemalastad is in 1776 deur Spanjaarde gestig en is die mees bevolkte stad in Sentraal-Amerika.

Guatemalastad

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Guatemala Guatemala
 DepartmentGuatemala
 Koördinate14°37′N 90°32′W / 14.617°N 90.533°W / 14.617; -90.533
 Stigting1776
 Oppervlakte: 
 - Totaal692 vk km
 Hoogte bo seevlak1 500 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2012)2 110 100
 - Bevolkingsdigtheid3 049/vk km
 - Metropolitaanse gebied4 500 000
 TydsoneCST (UTC -6)
 BurgemeesterÁlvaro Arzú
 Amptelike webwerfmuniguate.com

Eksterne skakels