Hautes-Alpes
Franse departement
Hautes-Alpes (05) | |
---|---|
Gewes | Provence-Alpes-Côte d'Azur |
Prefektuur | Gap |
Onderprefekture | Briançon |
Bevolking | 141 220 inw. (2019) |
Bevolkingsdigtheid | 23 inw./vk km |
Oppervlakte | 5 549 vk km |
Arrondissemente | 2 |
Kantonne | 30 |
Munisipaliteite | 177 |
President van die Conseil général | Jean-Yves Dusserre |
Die Hautes-Alpes (05) is 'n Franse département van die gewes Provence-Alpes-Côte d'Azur. Sy prefektuur (hoofstad) is Gap, sy onderprefekture Briançon.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hautes-Alpes.
- Die webwerf van die Prefektuur
- france-pub.com/Hautes-Alpes
Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal