Helene Costello
Helene Costello (21 Junie 1906 – 26 Januarie 1957) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Millionaires (1926), Lights of New York (1928), Broken Barriers (1928), en The Fatal Warning (1929).
Helene Costello | |
Geboorte | 21 Junie 1906 |
---|---|
Sterfte | 26 Januarie 1957 (op 50) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1912: Cleopatra
- 1925: Ranger of the Big Pines
- 1926: Millionaires
- 1926: The Honeymoon Express
- 1926: The Love Toy
- 1926: Wet Paint
- 1926: While London Sleeps
- 1927: The Broncho Twister
- 1927: Finger Prints
- 1927: The Fortune Hunter
- 1927: Good Time Charley
- 1927: The Heart of Maryland
- 1927: Husbands for Rent
- 1927: In Old Kentucky
- 1928: Lights of New York
- 1928: Broken Barriers
- 1928: Burning Up Broadway
- 1928: The Circus Kid
- 1928: Comrades
- 1928: The Midnight Taxi
- 1928: The Phantom of the Turf
- 1929: The Fatal Warning
- 1929: When Dreams Come True
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal