Heydar Aliyev Internasionale Lughawe

Die Heydar Aliyev Internasionale Lughawe (Azerbeidjans: Heydər Əliyev adına Beynəlxalq Hava Limanı; IATA: GYD, ICAO: UBBB) is 'n lughawe 20 km noordoos van Bakoe, Azerbeidjan, die belangrikste lughawe vir binnelandse en buitelandse vlugte in Azerbeidjan en die besigste lughawe in die Kaukasus. Die lughawe is in 1933 as die "Bina-lughawe" tydens die Sowjet-era geopen.[2] In 2004 is dit herdoop na die voormalige president van Azerbeidjan, Heydar Aliyev.[3]

Heydar Aliyev Internasionale Lughawe
Heydər Əliyev adına Beynəlxalq Hava Limanı
IATA: GYDICAO: UBBB
Opsomming
Tipe lughaweOpenbaar
EienaarRepubliek Azerbeidjan
BedienBakoe, Azerbeidjan
LiggingBakoe, Azerbeidjan
Spil vir
Fokuspunt virBakoe
Hoogte bo seevlak10 vt / 3 m
Koördinate40°28′03″N 050°02′48″O / 40.46750°N 50.04667°O / 40.46750; 50.04667 050°02′48″O / 40.46750°N 50.04667°O / 40.46750; 50.04667
Webtuistehttp://www.airport.az/
Landkaart
AZE is in Azerbeidjan
AZE
AZE
Ligging in Azerbeidjan
Aanloopbane
RigtingLengteOppervlak
mvt
16/343 99513 107Asfaltbeton
17/353 20010 499Asfaltbeton
Statistieke (2019)
Passasiers4 730 000
Passasierverandering 0.2%
Bronne: Passasiersverkeer, Airport.az[1]

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.