Igbo

taal wat deur die igbo-mense gepraat word
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Igbo (volk).

Igbo ([iɡ͡boː] Asụsụ Igbo, letterlik: "Igbo-taal") is 'n Niger-Kongo-taal in Wes-Afrika wat deur sowat 18 miljoen mense gepraat word. Dit word deur die Igbo-volk gepraat en is na Engels en saam met Hausa en Joroeba een van Nigerië se amptelike tale.

Igbo
Asụsụ Igbo
Gepraat in:Vlag van Nigerië Nigerië 
Gebied:Wes-Afrika
Totale sprekers:18 miljoen[1]
Taalfamilie:Niger-Kongo
 Benue-Kongo
  Defoid
   Igboid
    Igbo 
Skrifstelsel:Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Nigerië Nigerië
Gereguleer deur:geen
Taalkodes
ISO 639-1:ig
ISO 639-2:ibo
ISO 639-3:ibo 
Nigerianse tale
Ligging van Igboland in Nigerië
'n Man uit Nigerië gee 'n voorbeeld van Igbo

Igbo behoort tot die Benue-Kongo-tale en word – naas ander tale – hoofsaaklik in Suidoos-Nigerië, die gebied van die twee voormalige omstrede republieke Benin en Biafra, gepraat.

Igbo is 'n analitiese toontaal met 'n subjek-predikaat-objek-sintaks.

Verwysings

Eksterne skakels

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Igbo