Ike Barinholtz | |
![]() | |
Geboorte | 18 Februarie 1977 (1977-02-18) (47 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ike Barinholtz (gebore 18 Februarie 1977) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Disaster Movie (2008), Neighbors (2014), en Suicide Squad (2016), en in die televisiereeks The Mindy Project (2012).