Imperatriz
Imperatriz is 'n stad in die noorde van Brasilië, in westelike Maranhão. Met 'n beraamde bevolking van 247 553 in 2010, die stad is die tweede grootste stad in Maranhão. Imperatriz is op 16 Julie 1852 gestig deur Manoel Procopio.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Brasilië |
Deelstaat | Maranhão |
Koördinate | 05°31′S 47°28′W / 5.517°S 47.467°W |
Stigting | 16 Julie 1852 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 1 367,901170 vk km |
Hoogte bo seevlak | 95 m |
Bevolking: | |
- Totaal (November 2010) | 247 553 |
- Bevolkingsdigtheid | 180,97/vk km |
Tydsone | UTC -3 |
- Somertyd | UTC -2 |
Burgemeester | Sebastião Torres Madeira (PSDB) |
Amptelike Webwerf | imperatriz.ma.gov.br |
Demografie
- Totale bevolking: 247 553
- Stedelike bevolking: 218 555
- Landelike bevolking: 11 895
- Mans: 110 739
- Vroue: 119 711
- Bevolkingsgroei: 0.5%
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal