Internasionale Lughawe van Can Tho

Die Can Tho Internasionale Lughawe (Viëtnamees: Sân bay Quốc tế Cần Thơ) (IATA: VCA, ICAO: VVCT) is 'n groot lughawe naby Can Tho, Vietnam en is die belangrikste lughawe vir binnelandse en buitelandse vlugte in Vietnam. Die lughawe is die grootste op die vasteland van Vietnam, en het in 2008 tot 3 000 000 reisigers hanteer.Dit het die derde belangrike lughawe in Viëtnam. Die lughawe is 4 km van die stadsentrum.

Lughawe Dong Hoi
Sân bay Quốc tế Cần Thơ
Can Tho Internasionale Lughawe
IATA: VCAICAO: VVCT
Opsomming
Tipe lughaweOpenbaar
Eienaar/OperateurSouthern Airports Authority
BedienCan Tho, Viëtnam
LiggingCan Tho
Hoogte bo seevlak9 vt / 3 m
Landkaart
VCA is in Viëtnam
VCA
VCA

Ligging binne Viëtnam

Aanloopbane
RigtingLengteOppervlak
mvt
06/243 0009 843Teer

Bestemmings