Isabelle Amyes
Isabelle Amyes (gebore 13 Junie 1950) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Sense and Sensibility (1995) en in die televisiereeks Bad Girls (1999).
Isabelle Amyes | |
Geboorte | 13 Junie 1950 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1995: Sense and Sensibility
- 2008: Lady Godiva
Televisiereekse
- 1974: Intimate Strangers
- 1984: The Country Diary of an Edwardian Lady
- 1998: The Round Tower
- 1999: Bad Girls
Televisierolprente
- 1976: The Launderette
- 1998: The Things You Do for Love: Black Butterflies
- 2004: Bad Girls: Most Wanted
- 2009: Coming Home
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris