Iwo Jima

Iwo Jima Japannees: 硫黄島, Iōtō en Iōjima; "Swaweleiland") is 'n eiland in die Stille Oseaan 1 200 km suid van Tokio, Japan. Die eiland is onder beheer van Japan en is bekend vir die bloedige gevegte tydens die Slag van Iwo Jima gedurende die Tweede Wêreldoorlog.

Iwo Jima
Inheemse naam: 硫黄島
Ligging van Iwo Jima in die Stille Oseaan.
Ligging van Iwo Jima in die Stille Oseaan.
Geografie

LiggingStille Oseaan
Koördinate24°47′N 141°19′O / 24.783°N 141.317°O / 24.783; 141.317 141°19′O / 24.783°N 141.317°O / 24.783; 141.317
ArgipelVulkaan-eilande

Oppervlakte21 vk km
Hoogste puntMount Suribachi 169 m
Administrasie
Vlag van Japan Japan
PrefektuurOgasawara Subprefektuur

HoofstadIōtō (histories)

Satellietbeeld van Iwo Jima
Kaart van Iwo Jima

Sien ook