Jack DeLeon
Jack DeLeon (19 Desember 1924 – 16 Oktober 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Good, the Bad and the Ugly (1966), Temptress (1995), en Allyson Is Watching (1997), en in die televisiereeks 227 (1985).
Jack DeLeon | |
Geboorte | 19 Desember 1924 |
---|---|
Sterfte | 16 Oktober 2006 (op 81) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1966: The Good, the Bad and the Ugly
- 1975: Linda Lovelace for President
- 1987: Valet Girls
- 1989: Violent Zone
- 1995: Temptress
- 1997: Allyson Is Watching
Televisiereekse
- 1967: Fantastic Four
- 1971: The Ice Palace
- 1973: Emergency +4
- 1983: Saturday Supercade
- 1983: Rubik, the Amazing Cube
- 1985: 227
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris