Jack in the Box

Jack in the Box is 'n Amerikaanse kettinggroep van kitskosrestaurante. Dit is in 1951 deur Robert O. Peterson gestig.

Jack in the Box
TipeOpenbare maatskappy
Gestig21 Februarie 1951
HoofkantoorSan Diego, Kalifornië
Liggings4 800 (plaaslik VS, 2014)[1]
SleutelpersoneLeonard A. Comma (voorsitter en hoofuitvoerendebeampte)
Gebied bedien21 deelstate van die Verenigde State van Amerika
IndustrieRestaurante
ProdukteHamburgers • hoender • toebroodjies • slaaie • ontbyt • nageregte
Inkomste$2,25 miljard (2013)
Werknemers>22 000 (2013)[2]
Webwerfjackinthebox.com

Verwysings

Eksterne skakels