Jacksonville

Jacksonville is die grootste stad van die deelstaat van Florida. Ten opsigte van sy landoppervlak is dit ook die grootse stad van die Verenigde State van Amerika. Dit het 'n bevolking van sowat 794 555, en dit is geleë aan weerskante van die St. John's-rivier.

Jacksonville

KaartWapen
Vlag
 Land Verenigde State
 Deelstaat Florida
 Koördinate30°19′10″N 81°39′36″W / 30.31944°N 81.66000°W / 30.31944; -81.66000
 Gestig1791
 Geïnkorporeer1832
 Oppervlak: 
 - Totaal2 264 vk km
 Hoogte bo seevlak5 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2006) 794 555
 - Bevolkingsdigtheid3 409.89/vk km
 - Metropolitaanse gebied1 300 862
 TydsoneEST (UTC -5)
Somertyd: EDT (UTC -4)
 Klimaat 
 - TipeSubtropiese klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur27 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie12,5 / 20,3 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae1397 mm
 BurgemeesterLenny Curry
 Amptelike WebwerfCity of Jacksonville

Jacksonville is genoem na Generaal Andrew Jackson, wat die sewende president van die Verenigde State was.