Kalnofka

Kalnofka (Russies: Кальновка) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Tsjorni Jar Plaaslike Munisipaliteit van Tsjernojarski-rajon behoort. Dit lê 46 kilometer noordwes van die rajon se setel, Tsjorni Jar.

Kalnofka

Кальновка
Dorpie
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Kalnofka is in Astrachan-oblast
Kalnofka
Kalnofka
Die ligging van Kalnofka in Astrachan-oblast
Koördinate: 48°19′58″N 45°36′53″O / 48.33278°N 45.61472°O / 48.33278; 45.61472
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedAstrachan-oblast
RajonTsjernojarski
Bevolking
 • Totaal109
TydsoneUTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd)
Poskode
416246

Die dorpie is deur 'n ryk handelaar gestig wat boere uit Oekraïne se Riwne-oblast na die gebied gebring het, dus het die dorp oorspronklik die naam Rowinka gekry. In die vroeë Sowjetera is dit herdoop ter ere van Semjon Kalnof, 'n held van die Russiese Burgeroorlog.

Demografie

Volgens Sensus 2002 het Kalnofka 122 inwoners gehad. Geen etniese groep vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking nie, maar die grootste groep is Kalmikiërs.[1]

Etniese groepeSensus 2002Persentasie
Kalmikiërs4839,3%
Russe3831,1%
Darginiërs2419,7%
Maris75,7%
Tsjoewasjiërs54,1%
Totaal122100%

Verwysings