Katie Holmes
Amerikaanse aktrise
Katie Holmes (gebore 18 Desember 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Disturbing Behavior (1998), Batman Begins (2005), en Jack and Jill (2011), en in die televisiereeks Dawson's Creek (1998).
Katie Holmes | |
Geboortenaam | Kate Noelle Holmes[n 1] |
---|---|
Geboorte | 18 Desember 1978 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1998: Disturbing Behavior
- 1999: Teaching Mrs. Tingle
- 2000: The Gift
- 2002: Abandon
- 2003: Pieces of April
- 2004: First Daughter
- 2005: Batman Begins
- 2008: Mad Money
- 2010: Don't Be Afraid of the Dark
- 2010: The Extra Man
- 2010: The Romantics
- 2011: Jack and Jill
- 2014: Days and Nights
- 2014: Miss Meadows
- 2015: Woman in Gold
- 2015: Touched with Fire
- 2016: All We Had
- 2017: A Happening of Monumental Proportions
- 2017: Dear Dictator
- 2018: Doorman
- The Secret
- Coda
Televisiereekse
- 1998: Dawson's Creek
- 2007: Kig Ind TV
- 2008: Tellement People
- 2011: A Poem Is...
Televisierolprente
- 1999: Dawson's Creek: Behind the Scenes
- 1999: Songs from Dawson's Creek
- 2006: The Most Annoying People of 2006
- 2007: InStyle: Celebrity Weddings
- 2009: National Memorial Day Concert
- 2010: AMC News Special: 10 Stories of Sundance
- 2014: Dangerous Liaisons
- Untitled FBI/Fox Project
Video's
- 1998: The Flys: Got You (Where I Want You)
- 2000: Bob Dylan: Things Have Changed
- 2001: The Gift: A Look Inside
- 2004: All the Pieces Together
- 2005: Batman: The Tumbler
- 2005: Saving Gotham City
- 2010: Digital Death/Buy Life
- 2015: The Making of Woman in Gold
- 2016: The Naked Babes of Batman
- 2016: Mr. Skin's Favorite Horror Movie Nude Scenes
Notas
Verwysings
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal