Kimberley-lughawe

Kimberley-lughawe (IATA: KIM, ICAO: FAKM) is 'n lughawe wat Kimberley in die Noord-Kaap van Suid-Afrika bedien.

Kimberley-lughawe
IATA: KIMICAO: FAKM
Opsomming
Tipe lughaweOpenbaar
OperateurAirports Company South Africa
LiggingKimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Hoogte bo seevlak3,950 vt / 1,204 m
Koördinate28°48′06″S 24°45′49″O / 28.80167°S 24.76361°O / -28.80167; 24.76361 24°45′49″O / 28.80167°S 24.76361°O / -28.80167; 24.76361
WebtuisteKimberley-lughawe
Landkaart
KIM is in Noord-Kaap
KIM
KIM

Ligging in die Noord-Kaap

Aanloopbane
RigtingLengteOppervlak
mvt
02/203,0009,843Teer
10/282,4398,002Teer
Bronne: Suid-Afrikaanse Lugvaartinligtingsbrosjure [1] DAFIF[2]
Ses Romeense vlieëniers saam met kapt. Fisher op Kimberley-lughawe, 24 April 1935

Infrastruktuur

Die lughawe lê 1 204 meter (3 930 voet) bo seevlak[1] en het twee geteerde aanloopbane: 02/20 wat 3 000 meter lank en 46 meter breed is, en 10/28 wat 2 439 meter x 46 m is.[1]

  • Ongerigte radiobaken - KM365.0
  • VHF alle-rigting reikwydte - KYV113.2
  • Loodsbeheerde beligting - 5 klieke op 118.6

Lugdienste en bestemmings

SA Airlink en South African Express verbind die lughawe met die O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg en die Kaapstad Internasionale Lughawe.

Passasiersvolumes

Jaarlikse volume[3]
JaarPassasiers% verskil
2006129 037 31,5%
2007147 275 14,1%
2008155 615 5,7%
2009130 506 11,6%
2010132 756 1,7%
2011135 939 2,4%
2012153 125 12,6%
2013152 667 0,3%
2014163 138 6.9%
2015161 151 1.2%
2016179 599 11.4%
2017170 042 5.3%

Verwysings

Eksterne skakels


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.