Kimono
'n Kimono (Japannees: 着物, letterlik: ding om te dra) is 'n tradisionele Japannese kledingstuk. Dit is 'n los mantel of japon met wye moue wat met 'n band vasgebind word. Die band heet 'n obi. Die obi word met 'n knoop vasgetrek om die lyf. Die gewildste variant is die otaiko musubi.
Die ingewikkeldste en mees bewerkte musubi word deur meisies en jong vroue tydens spesiale geleenthede gedra. Die knope en hegtings van die musubi benodig 'n aantal bybehore, soos 'n kussingtjie, koord, en 'n serp.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal. |
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal