Koolsuursneeu
Koolsuursneeu is 'n wit, vaste, besonders vlugtige stof wat vervaardig word deur koolsuurgas onder hoë druk te laat ontsnap. Deur die skielike uitsetting koel dit so sterk af dat dit na die vaste toestand oorgaan.
Aanwendings
Medies
Dit word gebruik om klein aarbeivlekke en vratjies te verwyder.
Brandblusser
Koolsuursneeu word ook gebruik om brande te blus. Dit is veral geskik by brande van elektriese toestelle, omdat dit geen reste nalaat en nie elektriesgeleidend soos bluswater is nie. Dit verdring nogtans die suurstof in die lug, en in beknopte ruimtes kan dit tot asemnood en verstikking lei.[1]
Verwysings
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal