Kriptokristallyn

Die term kriptokristallyn is 'n mineralogiese/geologiese term wat verwys na minerale wat sulke klein kristalle het dat die kristallografiese aard nie met die blote oog waargeneem kan word nie. Selfs mikroskopies in dun seksie deur gepolariseerde lig is dit moeilik om te onderskei.

Voorbeeld van 'n kriptokristallyne mineraal.

Voorbeelde van kriptokristallyne minerale/gesteentes sluit die volgende in

Minerale

Sedimentêre Gesteentes

Vulkaniese gesteentes

  • Felsiete en rioliete kan 'n kriptokristallyne matriks hê.

Sien ook