Landmark 81

Die Landmark 81 is 'n wolkekrabber geleë in Ho Chi Minh-stad, Viëtnam. Die gebou is in 2010 voltooi. Die hoogte daarvan is 461,2 meter.[1]

Die totale koste vir die oprigting daarvan het 1 220 miljoen dollar beloop. Die eienaar is 'n Viëtnamese maatskappy. Dit word gebruik vir kantore en winkels. Dit is die hoogste gebou in die stad, en ook die hoogste gebou in die land, en die 14de hoogste gebou ter wêreld.[2]

Galery


Verwysings

Eksterne skakels