Leskovac
Leskovac (Serwies: Лесковац) is 'n stad en munisipaliteit in die suide van Serwië. Dit is ook die administratiewe senter van die Jablanica-distrik. Volgens die 2011 sensus het die stad 60 288 inwoners, terwyl die munisipaliteit 144 206 inwoners het.
Leskovac | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Serwië |
Distrik | Jablanica |
Koördinate | 43°00′N 21°54′O / 43°N 21.9°O |
Gestig op | 12de eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 1 025 vk km |
Hoogte bo seevlak | 225 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 144 206 |
- Bevolkingsdigtheid | 51,7/vk km |
Tydsone | UTC +1 |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Slobodan Kocic |
Amptelike webwerf | www.cityofleskovac.org |
Plekke in die munisipaliteit
|
|
|
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Leskovac.
- (sr) Amptelike webwerf
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris