Los Roques

Los Roques (Spaans: Archipiélago Los Roques) is 'n reeks koraaleilande wat ongeveer 135 km noord van die vasteland by Venezuela, en ongeveer 160 km oos van Bonaire, die naaste eiland in die Klein-Antille, lê.

Los Roques
Inheemse naam: Archipiélago Los Roques
Pueblo del Gran Roque
Pueblo del Gran Roque
Geografie

LiggingKaribiese See
Koördinate19°09′N 70°40′W / 19.150°N 70.667°W / 19.150; -70.667 70°40′W / 19.150°N 70.667°W / 19.150; -70.667
ArgipelKlein-Antille
Totale eilande350
HoofeilandeCayo Grande
Oppervlakte40,61 vk km

Administrasie
Vlag van Venezuela Venezuela
Deelstaat Federale gebiede

Demografie
Bevolking1 800

Geografie

Los Roques is die enigste ware koraal atol in die Karibiese eilande. Daar is meer as 50 koraaleilande, en verskeie lae koraalriwwe and sandbanke wat verstrooi is rondom 'n sentrale lagoon.