Luftwaffe

Die Luftwaffe is die Duitse Lugmag.

Luftwaffe
Logo van die Luftwaffe
Logo van die Luftwaffe
Logo van die Luftwaffe
Gestig9 Januarie 1956
LandDuitsland
Onderdeel vanBundeswehr
TipeLugmag
HoofkwartierBerlyn-Gatow
Aantal lede30 009 aktiewe soldate[1]
428 vliegtuie
KleurBlou, grys en wit
VeldslaeKoue Oorlog
Kosowo-oorlog
Afghaanse oorlog

Geskiedenis

Embleem van die Luftwaffe

Die Luftwaffe is aanvanklik in 1910 gestig onder die naam Luftstreitkräfte. Hoewel Duitsland die eerste land in die wêreld was wat 'n lugmag besit het, is dit amptelik nie die oudste in die wêreld nie, omrede dit twee keer ontbind is, na beide die wêreldoorloë.

Verwysings