Lughawe Phu Quoc

Lughawe Phu Quoc (Viëtnamees: Sân bay Phú Quôc) is 'n voormalige lughawe in Viëtnam. Die lughawe lê 2 km suid van Duong Dong, Phu Quoc in die provinsie Kien Giang en is die tuiste van die Viëtnamese lugredery, Vietnam Airlines.

Lughawe Phu Quoc
Sân bay Phú Quôc
Die lughawe Phu Quoc in 2009
IATA: PQCICAO: VVPQ
Opsomming
Tipe lughaweOpenbaar, uitgedien
Eienaar/OperateurSouthern Airports Services Company
BedienQui Nhơn, Viëtnam
LiggingPhú Quốc
Hoogte bo seevlak23 vt / 7 m
Landkaart
PQC is in Viëtnam
PQC
PQC

Ligging binne Viëtnam

Aanloopbane
RigtingLengteOppervlak
mvt
08/262 1286 980Teer
Die terminaal van die voormalige lughawe

Die Lughawe se aanloopbaan is 1 500 meter lank. Die lughawe het 0,5 miljoen passasiers per jaar bedien[1].

Verwysings