Lukraak
Lukraak of Lukrake gebeure, handelinge of toestande is waar daar geen patroon raakgesien kan word nie en daar dus geen voorspelbaarheid is nie. Dit kan ook beskryf word as iets wat van die toeval afhang.[1]
- Die artikel handel oor die betekenis van die woord lukraak. Vir die wikipedia funksie "Lukrake bladsy" wat willekeurig 'n bladsy kies, sien "Spesiaal:Lukraak"
Lukrake Spel
Baie speletjies (bv. kaartspeletjies) veral vir die doel van dobbelary berus op die feit dat die uitkoms van die spel slegs per toeval is en nie voorspel kan word nie.
Eksterne skakels
Verwysings
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal