Lusitania (Romeinse provinsie)
Lusitania was 'n Romeinse provinsie op die Iberiese Skiereiland. Dit het die huidige Portugal en groot dele van Spanje ingesluit. Die gebied is in 139 v.C. deur die Romeine verower, maar dit is eers omstreeks 72 v.C. deur Pompey finaal aan Rome onderwerp. Teenswoordig word die naam Lusitania soms as sinoniem vir Portugal gebruik.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal