Lys van Messier-voorwerpe

Wikimedia lysartikel

Die Messier-voorwerpe is ’n lys van 103 sterrekundige voorwerpe wat aanvanklik in 1771 saamgestel is deur die Franse sterrekundige Charles Messier[1] en later met nog sewe voorwerpe uitgebrei is deur ander sterrekundiges, tot met M110 in 1967. Omdat hy na komete gesoek het, het hy ’n lys van nie-komete saam met sy kollega Pierre Méchain saamgestel om sy werk te vergemaklik. Dit is bekend as die Messier-katalogus. Die voorwerpe op die lys is vandag nog onder hul Messier-nommers bekend.[2]

M102 is waarskynlik foutiewelik aangeteken, wat die getal voorwerpe eintlik op 109 te staan bring.

Messier-voorwerpe

██ Oop sterreswerm ██ Bolvormige sterreswerm ██ Newel ██ Planetêre newel ██ Supernova-oorblyfsel ██ Sterrestelsel ██ Ander

Messier-nommerNGC-nommerAlgemene naamFotoTipe voorwerpAfstand (kilo-ligjare)SterrebeeldSkynbare magnitude
M1[3]NGC 1952Krap-newel Supernova-oorblyfsel6,3Bul9,0
M2[4]NGC 7089  Bolvormige sterreswerm36Waterdraer7,5
M3[5]NGC 5272  Bolvormige sterreswerm31Jaghonde7,0
M4[6]NGC 6121  Bolvormige sterreswerm7Skerpioen7,5
M5[7]NGC 5904  Bolvormige sterreswerm23Slang7,0
M6[8]NGC 6405Skoenlapper-sterreswerm Oop sterreswerm2Skerpioen4,5
M7[9]NGC 6475Ptolemeus-sterreswerm Oop sterreswerm1Skerpioen3,5
M8[10]NGC 6523Lagune-newel Newel met sterreswerm6.5Boogskutter6,0
M9[11]NGC 6333  Bolvormige sterreswerm26Slangdraer9,0
M10[12]NGC 6254  Bolvormige sterreswerm13Slangdraer7,5
M11[13]NGC 6705Wilde-eend-sterreswerm Oop sterreswerm6Skild7,0
M12[14]NGC 6218  Bolvormige sterreswerm18Slangdraer8.0
M13[15]NGC 6205Groot Bolvormige Sterreswerm in Hercules Bolvormige sterreswerm22Hercules5,8
M14[16]NGC 6402  Bolvormige sterreswerm27Slangdraer9,5
M15[17]NGC 7078 Bolvormige sterreswerm33Vlieënde Perd7,5
M16[18]NGC 6611Arend-newel Newel, H II-streek met sterreswerm7Slang6,5
M17[19]NGC 6618Omega-, Swaan-, Hoefyster- of Kreef-newel Nebula, H II-streek met sterreswerm5Boogskutter6,0
M18[20]NGC 6613  Oop sterreswerm6Boogskutter8,0
M19[21]NGC 6273  Bolvormige sterreswerm27Slangdraer8,5
M20[22]NGC 6514Driepunt-newel Newel, H II-streek met sterreswerm5,2Boogskutter6,3
M21[23]NGC 6531  Oop sterreswerm3Boogskutter7,0
M22[24]NGC 6656Boogskutter-sterreswerm Bolvormige sterreswerm10Boogskutter5,1
M23[25]NGC 6494  Oop sterreswerm4,5Boogskutter6,0
M24[26]IC 4715Boogskutter-sterrewolk Melkweg-sterrewolk10,0Boogskutter4,6
M25[27]IC 4725  Oop sterreswerm2Boogskutter4,9
M26[28]NGC 6694  Oop sterreswerm5Skild9,5
M27[29]NGC 6853Handgewig-newel Planetêre newel1,25Vos7,5
M28[30]NGC 6626  Bolvormige sterreswerm18Boogskutter8,5
M29[31]NGC 6913  Oop sterreswerm7,2Swaan9,0
M30[32]NGC 7099  Bolvormige sterreswerm25Steenbok8,5
M31[33]NGC 224Andromeda-sterrestelsel Spiraalsterrestelsel2 500Andromeda3,4
M32[34]NGC 221  Elliptiese dwergsterrestelsel2 900Andromeda10,0
M33[35]NGC 598Triangulum-sterrestelsel Spiraalsterrestelsel2 810Driehoek5,7
M34[36]NGC 1039  Oop sterreswerm1,4Perseus6,0
M35[37]NGC 2168  Oop sterreswerm2,8Maagd5,5
M36[38]NGC 1960  Oop sterreswerm4,1Koetsier6,5
M37[39]NGC 2099  Oop sterreswerm4,6Koetsier6,0
M38[40]NGC 1912  Oop sterreswerm4,2Koetsier7,0
M39[41]NGC 7092  Oop sterreswerm0,8Swaan5,5
M40[42] Winnecke 4 Dubbelster WNC40,5Groot Beer9,0
M41[43]NGC 2287  Oop sterreswerm2,3Groot Hond4,5
M42[44]NGC 1976Orion-newel Newel, H II-streek1,6Jagter4,0
M43[45]NGC 1982De Mairan se Newel Newel, H II-streek
(deel van Orion-newel)
1,6Jagter7,0
M44[46]NGC 2632Byekorf-sterreswerm Oop sterreswerm0,6Kreef3,7
M45[47] Plejades Oop sterreswerm0,4Bul1,6
M46[48]NGC 2437  Oop sterreswerm5,4Agterdek6,5
M47[49]NGC 2422  Oop sterreswerm1,6Agterdek4,5
M48[50]NGC 2548  Oop sterreswerm1,5Noordelike Waterslang5,5
M49[51]NGC 4472  Elliptiese sterrestelsel60 000Maagd10,0
M50[52]NGC 2323  Oop sterreswerm3Eenhoring7,0
M51[53]NGC 5194, NGC 5195Draaikolk-sterrestelsel Spiraalsterrestelsel37 000Jaghonde8,4
M52[54]NGC 7654  Oop sterreswerm7Kassiopeia8,0
M53[55]NGC 5024  Bolvormige sterreswerm56Berenike se Hare8,5
M54[56]NGC 6715  Bolvormige sterreswerm83Boogskutter8,5
M55[57]NGC 6809  Bolvormige sterreswerm17Boogskutter7,0
M56[58]NGC 6779  Bolvormige sterreswerm32Lier9,5
M57[59]NGC 6720Ring-newel Planetêre newel2.3Lier8,8
M58[60]NGC 4579  Staafspiraalsterrestelsel60 000Maagd11,0
M59[61]NGC 4621  Elliptiese sterrestelsel60 000Maagd11,5
M60[62]NGC 4649  Elliptiese sterrestelsel60 000Maagd10,5
M61[63]NGC 4303  Spiraalsterrestelsel60 000Maagd10,5
M62[64]NGC 6266  Bolvormige sterreswerm22Slangdraer8,0
M63[65]NGC 5055Sonneblom-sterrestelsel Spiraalsterrestelsel37 000Jaghonde8,5
M64[66]NGC 4826Swartoog-sterrestelsel Spiraalsterrestelsel12,000Berenike se Hare9,0
M65[67]NGC 3623Leeu-drieling Staafspiraalsterrestelsel35 000Leeu10,5
M66[68]NGC 3627Leeu-drieling Staafspiraalsterrestelsel35 000Leeu10,0
M67[69]NGC 2682  Oop sterreswerm2,25Kreef7,5
M68[70]NGC 4590  Bolvormige sterreswerm32Noordelike Waterslang9,0
M69[71]NGC 6637  Bolvormige sterreswerm25Boogskutter9,0
M70[72]NGC 6681  Bolvormige sterreswerm28Boogskutter9,0
M71[73]NGC 6838  Bolvormige sterreswerm12Pyl8,5
M72[74]NGC 6981  Bolvormige sterreswerm53Waterdraer10,0
M73[75]NGC 6994  Asterisme Waterdraer9,0
M74[76]NGC 628  Spiraalsterrestelsel35 000Visse10,5
M75[77]NGC 6864  Bolvormige sterreswerm58Boogskutter9,5
M76[78]NGC 650, NGC 651Klein Handgewig-newel Planetêre newel3,4Perseus10,1
M77[79]NGC 1068Cetus A Spiraalsterrestelsel60 000Walvis10,5
M78[80]NGC 2068  Diffuse newel1,6Jagter8,0
M79[81]NGC 1904  Bolvormige sterreswerm40Haas8,5
M80[82]NGC 6093  Bolvormige sterreswerm27Skerpioen8,5
M81[83]NGC 3031Bode se Sterrestelsel Spiraalsterrestelsel12 000Groot Beer6,9
M82[84]NGC 3034Sigaar-sterrestelsel Steruitbarsting-sterrestelsel11 000Groot Beer9,5
M83[85]NGC 5236Suidelike Vuurwiel-sterrestelsel Staafspiraalsterrestelsel10 000Noordelike Waterslang8,5
M84[86]NGC 4374  Lensvormige sterrestelsel60 000Maagd11,0
M85[87]NGC 4382  Lensvormige sterrestelsel60 000Berenike se Hare10,5
M86[88]NGC 4406  Lensvormige sterrestelsel60 000Maagd11,0
M87[89]NGC 4486Virgo A Elliptiese sterrestelsel60 000Maagd11,0
M88[90]NGC 4501  Spiraalsterrestelsel60 000Berenike se Hare11,0
M89[91]NGC 4552  Elliptiese sterrestelsel60 000Maagd11,5
M90[92]NGC 4569  Spiraalsterrestelsel60 000Maagd11,0
M91[93]NGC 4548  Staafspiraalsterrestelsel60 000Berenike se Hare11,0
M92[94]NGC 6341  Bolvormige sterreswerm26Hercules7,5
M93[95]NGC 2447  Oop sterreswerm4,5Agterdek6,5
M94[96]NGC 4736  Spiraalsterrestelsel14 500Jaghonde9,5
M95[97]NGC 3351  Staafspiraalsterrestelsel38 000Leeu11,0
M96[98]NGC 3368  Spiraalsterrestelsel38 000Leeu10,5
M97[99]NGC 3587Uilnewel Planetêre newel2,6Groot Beer9,9
M98[100]NGC 4192  Spiraalsterrestelsel60 000Berenike se Hare11,0
M99[101]NGC 4254  Spiraalsterrestelsel60 000Berenike se Hare10,5
M100[102]NGC 4321  Spiraalsterrestelsel60 000Berenike se Hare10,5
M101[103]NGC 5457Vuurwiel-sterrestelsel Spiraalsterrestelsel27 000Groot Beer7,9
M102[104](Nie beslissend geïdentifiseer)[105]     
M103[106]NGC 581  Oop sterreswerm8Kassiopeia7,0
M104[107]NGC 4594Sombrero-sterrestelsel Spiraalsterrestelsel50 000Maagd9,5
M105[108]NGC 3379  Elliptiese sterrestelsel38 000Leeu11,0
M106[109]NGC 4258  Spiraalsterrestelsel25 000Jaghonde9,5
M107[110]NGC 6171  Bolvormige sterreswerm20Slangdraer10,0
M108[111]NGC 3556  Staafspiraalsterrestelsel45 000Groot Beer11,0
M109[112]NGC 3992  Staafspiraalsterrestelsel55 000Groot Beer11,0
M110[113]NGC 205  Elliptiese dwergsterrestelsel2 200Andromeda10,0
Messier-nommerNGC-nommerAlgemene naamFotoTipe voorwerpAfstand (kilo-ligjare)SterrebeeldSkynbare magnitude

Sterkaart van Messier-voorwerpe

Messier Star Chart.

Sien ook

Sterrekundeportaal

Verwysings

Eksterne skakels


Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia