Magalies Gliding Club

Magalies Gliding Club is 'n sweeftuig-klub in Magaliesburg. Die klub werk uit die Orient Airfield (FAOI), oor naweke en meeste vakansiedae. Die klub het ongeveer 200 lede.[1][2][3]

Vloot

  • 3 Grob G103 Twin Astir’s
  • 3 Grob G102 Astir CS’s
  • 1 ASK7
  • 1 Jeans Astir
  • 1 SF25 MotorFalke Motor Glider
  • 1 Piper Super Cub (180 hp)
  • 1 Cessna 182 sleep-vliegtuig

Verwysings