Main

Die Main is 'n rivier in Duitsland met 'n lengte van 527 kilometer. Beide die rivier se bronriviere ontstaan in Beiere. Die Wit Main (Duits: Weißer Main) ontspring in die Fichtelgebergte en die Rooi Main (Duits: Roter Main) ontspring in die Frankiese Saale.

Main
Die Main in Frankfurt am Main
Die Main in Frankfurt am Main
Die Main in Frankfurt am Main
Die stroomgebied van die Main
StroomgebiedDeelstate Beiere, Baden-Württemberg en Hesse
OorsprongSamevloeiing van Wit Main en Rooi Main
MondingRyn naby Wiesbaden
Lengte527 km
Oorsprong-hoogteWeißer Main: 887 m
Roter Main: 580 m
Monding-hoogte82 m
Gemiddelde afloop225 m³/s (monding)
Stroomgebiedopp.27 292 km²
Koördinate: 49°59′40″N 8°17′36″O / 49.99444°N 8.29333°O / 49.99444; 8.29333 8°17′36″O / 49.99444°N 8.29333°O / 49.99444; 8.29333

Die Main se monding is in die Hessiese hoofstad Wiesbaden wat teenoor die stad Mainz geleë is waar die rivier in die Ryn uitmond.

Frankfurt am Main is die grootste stad wat aan die Main geleë is.

Eksterne skakels