Medellín

Medellín (Spaans: Municipio de Medellín) is 'n stad in die noordweste van Colombia. Die stad is hoofstad van die departement Antioquia. Dit is die tweede grootste stad van Colombia naas die hoofstad Bogotá en is op 2 November 1675 deur Spanjaarde gestig. Die stad het 'n bevolking van 2 636 101 en van 3 729 970 in die metropolitaanse gebied in 2005 gehad en het 'n oppervlakte van 382 km².

Medellín

KaartVlag
Wapen
 LandVlag van Colombia Kolombië
 Distrikte Antioquia
 Koördinate06°14′09″N 75°34′30″W / 6.23583°N 75.57500°W / 6.23583; -75.57500
 Gestig op1647
 Oppervlakte: 
 - Totaal382 vk km
 Hoogte bo seevlak1 495 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2005)2 636 101
 - Bevolkingsdigtheid6 925/vk km
 - Metropolitaanse gebied3 729 970
 TydsoneUTC -3
 BurgemeesterAlonso Salazar Jaramillo
  Amptelike Webwerfwww.medellin.gov.co
Medellín 1791