Media (kommunikasie)

Media (kommunikasie)
Subklas vanmiddelWysig
Onderdeel vankommunikasieWysig
Bestudeer deurmedia geskiedenis, interaction scienceWysig
Geskiedenis van die onderwerpmedia geskiedenisWysig
Gebruik deurmassamedia, uitruil van inligtingWysig
Ekwivalente eienskaphttp://purl.org/dc/terms/mediumWysig

Media is die kollektiewe kommunikasieuitlatings of gereedskap wat gebruik word om inligting of data te stoor of uitsaai.[1][2] Dit is of geassosieer met kommunikasie media, of met gespesialiseerde massamedia kommunikasie besighede soos drukmedia, die pers, Fotografie, advertering, film, uitsaaiing (radio en televisie),en drukkerswese.[3]

Definisie

Die term "medium" (die enkelvorm van "media") word gedefinieer as "een van die metode of kanale van algemene kommunikasie in die samelewing, soos koerante, radio, televisie, ens."[4]

Verwysings

Eksterne skakels