Membranofoon
'n Membranofoon is 'n musiekinstrument waarmee klank geproduseer word deur 'n gespanne vel (membraan) te laat vibreer.
Die vibrasie word voortgebring deur:
- slaan op dromme met 'n stok of met die hand; dit is verreweg die algemeenste.
- wrywing of stryk.
- sing of blaas.
Die vibrasiepatrone in 'n membraan heet Chladni-patrone.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal