Mickey Muis

Mickey Muis is een van die oudste figuurtjies uit die strokiesprente van Walt Disney. Mickey is 'n vermenslikte muis wat gewoonlik 'n rooi kortbroek, groot geel skoene en wit handskoene dra. Hy is een van die herkenbaarste fiktiewe karakters ter wêreld.

Mickey Muis
’n Beeld van die betrokke karakter.
Skepping
Eerste verskyningPlane Crazy 18 Nov (1928)[1]
Geskep deurWalt Disney
Inligting
SpesieMuis
GeslagManlik
NasionaliteitAmerika

Mickey verskyn gewoonlik saam met onder andere sy meisie, Minnie Muis, sy hond, Pluto, sy vriende Donald Duck en Goofy, en sy nemesis, Pete.

Verwysings

Eksterne skakels