Minuut

'n Minuut is 'n eenheid waarmee tyd gemeet word. 'n Minuut is gelyk aan 60 sekondes. 'n Uur duur 60 minute en 'n dag duur 1440 minute.[1]

'n Stophorlosie. Die wyser voltooi een omwenteling per minuut.

Die internasionale wetenskaplike simbool is vir 'n minuut is "min".[1]

Bronne

Eksterne skakels