Nørresundby
Nørresundby is ‘n voorstad van Aalborg in Denemarke en het 21 376 inwoners (2011). Vroeër was Nørresundby ‘n selfstandige stad, maar sedert 1970 val dit onder die Aalborg-munisipaliteit. Nørresundby word met die res van die stad deur die Limfjordstonnel verbind. Die grootste deel van Nørresundby bestaan uit woonbuurte en sakegebied, maar daar is ook ‘n kerk uit die 13de eeu. Daarby is ook die grootste geskiedkundige begraafplaas van Denemarke, Lindholm Høje, in Nørresundby geleë.
Nørresundby | |
---|---|
![]() Nørresundby | |
Koördinate: 57°04′0″N 9°55′0″O / 57.06667°N 9.91667°O | |
Land | ![]() |
Streek | Noord-Jutland |
Munisipaliteit | Aalborg |
Bevolking | |
• Totaal | 21 376 |
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris