National Center for Biotechnology Information
Die National Center for Biotechnology Information (NCBI) is deel van die Amerikaanse Nasionale Medisynebiblioteek, ’n tak van die Nasionale Gesondheidsinstitute (NIH). Die NCBI is in Bethesda, Maryland, geleë en is in 1988 gestig.
Die NCBI het ’n reeks databasisse wat verband hou met biotegnologie en biomedisyne, en is ’n belangrike bron vir gereedskap en dienste in verband met bio-inligting.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie National Center for Biotechnology Information.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal