Nick Cogley
Nick Cogley (4 Mei 1869 – 20 Mei 1936) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent The Dramatic Life of Abraham Lincoln (1924).
Nick Cogley | |
![]() | |
Geboortenaam | Nickolas P. J. Cogley |
---|---|
Geboorte | 4 Mei 1869 |
Sterfte | 20 Mei 1936 (op 67) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1910: The Sanitarium
- 1912: The Sergeant's Boy
- 1919: Sis Hopkins
- 1920: Honest Hutch
- 1921: Beating the Game
- 1921: The Old Nest
- 1922: The Marriage Chance
- 1922: Restless Souls
- 1924: The Dramatic Life of Abraham Lincoln
- 1927: Hey! Hey! Cowboy
- 1927: The Missing Link
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris