Oxford Circus
Oxford Circus is die besige kruising van Oxford Street (A40) en Regent Street in die West End van Londen. Dit word deur talle busroetes asook die gelyknamige moltreinstasie bedien wat regstreeks onder die kruising geleë is.
In die eerste dekade van die 21ste eeu was Oxford Circus se voetgangervolume die hoogste in die hele Britse hoofstad. In spitstye word hier meer as 40 000 voetgangers per uur getel, insluitende passasiers op pad na London Underground se Oxford Circus-moltreinstasie.[1]
Verwysings
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal