Padwedloop
Padwedloop (ook genoem padhardloop) is 'n hardloopsport vir beide kompeterende atlete, sowel as net-vir-die-pret hardlopers.
Wedlope vind gewoonlik plaas op die paaie van stede en dorpe, maar kan eintlik op enige pad plaasvind.
Die afstande van padwedlope begin normaalweg vanaf 5km of 10km, maar sluit in die halfmaraton (21,1km), maraton (42,2km), en langer afstande.
'n Maraton (b.v. die Londen-maraton) en 'n halfmaraton is algemene afstande vir padwedlope. 'n Ultramaraton (b.v. die Comrades-maraton) word gehardloop oor 'n langer afstand as 'n normale maraton.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal