Paleis van Justisie, Pretoria
Die Paleis van Justisie vorm deel van die Noord-Fasade van Kerkplein in Pretoria. Die gebou dateer uit die 19de eeu en is deur die Nederlandse argitek Sytze Wierda ontwerp. Dit is tans die hoofkantoor van die Gauteng Provinsiale Afdeling van die Suid-Afrikaanse Hooggeregshof.
Moontlik die bekendste politiese verhoor in Suid-Afrika se geskiedenis, die Rivoniaverhoor, het hier plaasgevind. Tydens die verhoor is Nelson Mandela en 'n aantal ander prominente vryheidstryd figure aangekla van hoogverraad en vervolgens in die tronk gestop.[1]
Verwysings
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Paleis van Justisie, Pretoria.
28°11′16″O / 25.74750°S 28.18778°O
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal