Parlementsgebou (Hongarye)

Die Parlementsgebou van Hongarye (Hongaars: Országház, [ˈorsaːkhaːz]) is geleë in Boedapest, en is die amptelike setel van die Hongaarse regering. Dit het meer as 19 jaar geneem om te bou, en is in 1904 voltooi. Die Parlementsgebou is aan die Donau geleë en tydens die Oostenryks-Hongaarse Monargie opgerig. Die gebou, wat 96 m hoog en 268 m lank is, is nog steeds die grootste in Hongarye[1] en die grootste gebou in Boedapest.[2]

Die Parlementsgebou aan die Donau.

Verwysings

Eksterne skakels

19°2′44″O / 47.50694°N 19.04556°O / 47.50694; 19.04556