Patrick Fabian
Amerikaanse akteur
Patrick Fabian (gebore 7 Desember 1964) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Must Love Dogs (2005) en The Last Exorcism (2010), en in die televisiereekse Star Trek: Voyager (1995) en 24 (2001).
Patrick Fabian | |
![]() | |
Geboorte | 7 Desember 1964 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 2004: Clean
- 2005: Must Love Dogs
- 2006: End Game
- 2010: The Last Exorcism
- 2012: Tales of Everyday Magic
- 2012: Bad Ass
- 2012: Atlas Shrugged II: The Strike
- 2012: My Greatest Teacher
- 2013: Jimmy
- 2014: My Eleventh
- 2017: DriverX
- 2018: The Arabian Warrior
- 2018: Extracurricular Activities
Televisiereekse
- 1993: Saved by the Bell: The College Years
- 1995: Star Trek: Voyager
- 1999: Time of Your Life
- 2001: 24
- 2008: Valentine
- 2011: Working Class
- 2012: Supermoms
- 2013: Armed Response
- 2015: Better Call Saul
- 2016: Talking Saul
Televisierolprente
- 2003: Jack's House
- 2004: Snow
- 2005: Twitches
- 2007: Twitches Too
- 2013: The Good Mother
- 2016: Casa Vita
- 2016: The 20th Annual Satellite Awards
- 2018: Doxxed
Video's
- 2014: The Making of Bad Asses
- 2015: Creating the First Season
- 2016: Better Call Saul: Switch Table Read
- 2016: Better Call Saul: Constructing Davis & Main
- 2018: Better Call Saul: It's a Bad, Bad World
- 2018: Better Call Saul: Signs of Saul
- 2018: Better Call Saul: The Return of Gus Fring
- 2018: Better Call Saul: Gene of Omaha
- 2018: Bush Leaguers: Team Photo
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris