Patrick Swayze

Patrick Swayze (18 Augustus 1952 - 14 September 2009[1]) was 'n Amerikaanse akteur, danser en sanger-liedjieskrywer. As jong man het hy in 1972 New York Stad toe getrek om formele dansopleiding aan die Harkness en Joffrey-balletskole te ontvang. Hy het bekendheid verwerf vir sy rolle in 'n romantiese hoofrol in die rolprente Dirty Dancing en Ghost en as Orry Main in die televisie minireeks North and South. In 1991 is hy deur People-tydskrif aangewys as die aantreklikste man.

Patrick Swayze
Groet ondersteuners na Guys and Dolls in 2006
Groet ondersteuners na Guys and Dolls in 2006

GeboortenaamPatrick Wayne Swayze
Geboorte18 Augustus 1952
Houston, TX (VSA)
Sterfte14 September 2009[1]
Los Angeles, CA (VSA)
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Akteur, danser, sanger-liedjieskrywer
RolprenteDirty Dancing, Ghost
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Verwysings