Pensacola

Pensacola is 'n stad in die noord-weste van Florida, Verenigde State, aan die noordoewer van die Pensacolabaai, met sowat 52 713 inwoners (2019).[1]

Pensacola

KaartWapen
Vlag
 Land Verenigde State
 Deelstaat Florida
 CountyEscambia
 Koördinate30°26′N 87°12′W / 30.433°N 87.200°W / 30.433; -87.200
 Gestig op1698
 Geïnkorporeer op1667
 Oppervlakte: 
 - Totaal102,7 vk km
 Bevolking: 
 - Totaal (Stad en county 2010)51 923
 - Bevolkingsdigtheid956,8/vk km
 - Metropolitaanse gebied437 125
 TydsoneCST (UTC -6)
Somertyd: CDT (UTC -5)
 Klimaat 
 - TipeSubtropiese klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur19 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie11,1 / 27,5 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae1632,7 mm
 BurgemeesterAshton Hayward
 Amptelike Webwerfpensacolacitygov.com

Die stad word as 'n Spaanse nedersetting gestig en bewaar sy oorspronklike karakter met talle pleine, geboue en straatname uit die koloniale tydperk. Pensacola beskik oor 'n universiteit en 'n opleidingsentrum van die Amerikaanse Vloot. Vissery en voedselverwerking is die belangrikste bronne van inkomste.

Santa Rosa-eiland is net suid van die stad.

Internasionale betrekkinge

Pensacola is verenig met:

  • Isla Mujeres, Quintana Roo, Meksiko[2]
  • Chimbote, Peru
  • Escazu, Costa Rica
  • Gero Japan
  • Horlivka Ukraine
  • Miraflores-distrik, Lima, Peru
  • Kaohsiung, Taiwan
  • Macharaviaya, Málaga, Andalusië, Spanje

Geboortes

Verwysings

Eksterne skakels