Persiese Wikipedia

Persiese Wikipedia
Tipe webbladWiki
Taal(e)Persies
RegistrasieOpsioneel
EienaarWikimedia Stigting
OpgerigDesember 2003
Huidige statusAktief
URLfa.wikipedia.org

Die Persiese Wikipedia is die Persiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie.

Die Wikipedia is in Desember 2003 begin. Dit beskik tans oor 999 683 artikels, en is die 19de grootste Wikipedia.

Voorbeeld

Eksterne skakels