Rochester, Minnesota

Rochester is 'n stad geleë in die deelstaat Minnesota. Die stad is bekend vir sy Internasionale Mediesesentrum. Die Administratiewe setel van die Olmsted County is hier geleë. Dit het dorpstatus in 1854 en stadstatus in 1858 verkry.

Rochester

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Minnesota
 CountyOlmsted
 Koördinate44°1′N 92°28′W / 44.017°N 92.467°W / 44.017; -92.467
 Stigting1854
 Oppervlakte: 
 - Totaal141,8 vk km
 Hoogte bo seevlak401,4 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2013)110 742
 - Bevolkingsdigtheid755,1/vk km
 TydsoneCST (UTC -6)
 SomertydCDT (UTC -5)
 BurgemeesterArdell Brede
 Amptelike Webwerfrochestermn.gov

Die stad is bekend vir die Mayo Kliniek wat reeds in 1883 gestig is. Die Mayo Graduate School of Medicine is gestig in 1915.

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 20, Bladsy 115.